<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Philip Moolman</author>
<key>E</key>
<lyrics>[V1]
.    E       B           C#m
 Hy sing in almal se kombuise
.    A                 B
 Sy liedjies op die radio
.             E                B             C#m  (A)
 Hy bring 'n boodskap vir die huise met die kruise
.            E      B        E
 En hy sing; ek is lief vir jou

[V2]
.         E        B            C#m
 Daar is baie wat luister na sy woord
.   A              B
 Al is dit ook vertaal
.          E          B             C#m  (A)
 Maar die hart is 'n kuil van baie moorde
.            E       B       E
 En hy sing: Ek het jou kom haal

[C1]
.             A                E
   Daar's 'n silwer randjie om elke donderwolk
.      F#m             B             E
   'n Druppel dou wat blink op elke blom
.         A                       G#m
   en hy sing vir almal wat eens deel was van 'n volk:
.   F#m                         B
   &quot;Ryk na die sterre&quot; saam met hom

[V3]
.B      E        B            C#m
 O, Hy glimlag breed op sy konserte
.   A              B
 En in die voorste ry
.         E               B          C#m  (A)
 Sit die tannies met die tuisgebakte terte
.       E       B       E (B)
 En 'n roos sal elkeen kry

[V4]
. E          B                 C#m
 Sondagaande sing hy op &quot;Sing Country&quot;
.  A             B
 Oranje, wit en blou
. E               B                C#m (A)
 Moenie huil nie, moenie huil nie antie
.               E      B        E
 Want hy sing: &quot;Ek is lief vir jou&quot;

[C2]
.           A
   Daar is krullers in haar hare
.        G#m
   En 'n traan op elke wang
.      F#m              B              E
   Vir hom hang sy haar wasgoed op die lyn
.         A
   En sy trek die strykplank nader
.            G#m
   Saam met almal wat verlang
.       F#m                          B
   Die ruiter van die windjie ken my pyn

[C3]
.         E                  C#m
   O, hy sing in almal se kombuise
.      A                 B
   Sy liedjies op die radio
.              E                B              C#m (A)
   Hy bing 'n boodskap vir die huise met die kruise
.                       E       B       A  (Am / E)
   En hy sing: (pause) &quot;Ek is lief vir jou&quot;</lyrics>
<title>Lurianne: Bles</title>
<tempo>92 Style: 098. Auto intro and Full ending</tempo>
</song>